Reeler Family Tree - Selected Families and Individuals

Notes


Barend Jacobus Pienaar

Farmer on Nooitgedacht Camdeboo


Cornelis Rademeyer

Field Cornet for Lower Langkloof and Kouga; Citizen of Swellendam


Ignatius Petrus Ferreira

Citizen of Swellendam
Farmer
In 1804 he lived at the farm Jagersbosch


Susanna Elisabeth Ferreira

Left only a few clothes that were sold to pay for the funeral


Petrus Hendrik Ferreira

Bekend as Lang Piet; burger Swellendam, woon tussen 1804 en 1807 op Elandsfontein (vandag bekend as The Heights), Joubertina; laat 1 bed met toebehoren, 3 batjes, 8 broeken, ses hemden, ses onderbatjes, 8 doeken, ses paar kousen, twee paar schoenen en twee hoeden verder zadel en toom, een wagekist, enige oude boeken en kleinigheden; in Opgaafrol vir 1802 het hy 2 zoons, 66 rundvee, 316 schapen, en twee lenings plaatzen


Martha Johanna Ferreira

Bekend as Kwaai Martha van die befaamde Swarte Omgang van 1812 - 1813. Uit die hofstukke (Court records) leer ons haar ken as `a woman bearing all the appearance of a better than ordinary farmer's education'. In haar verhoor is getuig dat Martha haar slavin Manissa feitlik daagliks met 'n sambok geslaan het sodat sy by geleentheid een van haar oë verloor het. Op 'n dag het sy Manissa gestuur om hout te gaan haal, maar toe die slavin nie terugkeer nie het Martha haar agtervolg en die aand sonder Manissa na haar huis teruggekeer. Ongeveer 'n halfuur se stap van die opstal is later 'n bondel vuurmaakhout, wat met tulpe vasgebind was, gevind. Op die plek was daar ook 'n kaalvoet bloedspoor, 'n bloedkol, 'n stuk taaiboshout, sleepmerke, 'n karos en die klein voetspore van Martha Ferreira. Hierdie voorval het plaasgevind terwyl die Ferreira in die Blokhuis - waarskynlik Fort Frederick gewoon het. Martha het getuig dat Manissa 'n Mosambiekse slavin was wat sy `baarsch' by 'n Engelsman gekoop het terwyl hulle in Algoabaai gewoon het. Manissa was baie jonk, tenger en klein. Sy het haar nie gekasty nie behalwe dat sy haar eenkeer behoorlik op haar rug met 'n rottang ongeveer vyf houe gegee het. Manissa het aan Mozambiequsche ziekte gely en is aan Persie (bloedontlasting) dood. Die nag voor haar dood het Martha haar die hele nag lank versorg. Martha het die sterfgeval by veldkornet Jan van Niekerk haar swaer, aangemeld en die slaaf Esua het Manissa begrawe...vele ander sake is teen Martha gebring. Na verloop van tyd is die verhoor op George voortgesit en is die ondersoek afgesluit. Op sommige van die klagtes teen haar is Martha Ferreira totaal vrygespreek, terwyl sy op ander weens 'n gebrek aan voldoende getuies teen haar, vryspraak ontvang het. Die enigste aanklag waarop sy skuldig bevind is, was die toediening van die wond aan Hendrik se hoof, waarvoor sy 'n boete opgelê is. Tydens haar verhoor op George het Coenraad de Buys teen haar getuig


Johan Andreas Rautenbach

Burger Swellendam; in opgaafrol J318, 1805 vir Swellendam besit hy 8 hottentot, 1 wa, 18 osse, 57 beeste en 273 skape, het 1 seun en 4 dogters


Johann Andreas Kritzinger (Greetzinger)

From Besigheim Germany; 1776 arrival as a soldier; 28 Mar 1780 expelled from VOC and becomes farm hand for his brother; 1789 member of the Lutheran Church


Jacobus du Plessis

Burger Graaff-Reinet; farmer; leaves about 30 head of cattle