Reeler Family Tree - Selected Families and Individuals

Notes


Henri la Porte de Villiers

Farmer Mimosa Lodge and Kareepoort


John James Johnston

He farmed near Kareedouw


Adriana Susanna Gertruida Pienaar

Known as Granny One Stick


Jacob Coetzer (Kutzer)

Jacob COETZER (KUTZER). Hy kom as soldaat op 7 Junie 1709 op die skip Noordbeek by die Kaap aan. Hy werk eers as boerskneg en kry in 1714 burgerskap. Hy trou op 15 September 1717 met Cornelia HELMS, die weduwee van Ary van Wyk. Uit hierdie huwelik is twee kinders gebore. Hy trou toe weer met Susanna SNYMAN in 1722. Hy was 'n lid van die Burgerraad in Stellenbosch en Drakenstein. Van 5 Mei 1733 was hy kaptein van die Burgerdragonders by Stellenbosch en Drakenstein