Purchased La Provence 1756
Burger Drakenstein
``Wine grower''; boer van die plaas `Planke Brug' in distrik Stellenbosch, en burger Stellenbosch
Farmer at Groenekloof, Buffelshoek, Graaff-Reinet
Het regte gestudeer 1747-1748, Universiteit van Heidelberg onder beskerming van Koning Hendrik die Grote (1740-1786). Land op 21 April 1751 met die Schackenbosch aan Cabo De Goede Hoop, soldaat in diens van die H.O.I.K. 1752-1753 Klerk in die Sekretariaat van Raad van Justisie, 1754-1760 Substituut Landdros van Swellendam, 1761- 1766 Klerk van die Raad van Justisie, Cabo De Goede Hoop, Burger 1767. 1768 - Boer te Langeberge, Heidelberg. Sy vader Cunradus, 'n Potsdam Grenadier in diens van Koning Frederick Wilhelm I, sy moeder Sibylla Graetz De Valbert. [11799] × 26.03.1756
Burger Swellendam