Reeler Family Tree - Selected Families and Individuals

Notes


Jacques (Jacob) de Villiers

Aankoms 1689 op die Zion, waarskynlik van Bourgondie, boer op La Rochelle saam met sy twee broers, koop 1717.07.14 die plaas Bosch en Dal, in 1730 die plaas Lekkerwyn, hy is ook die eienaar van La Brie


Marguerite Gardiol

Arrives with her parents in 1688 - French Huguenot


Paul Roux

Paul was 'n diaken in die kerk ten tye van die struwelinge wat tussen Pierre Joubert en ds Beck oor die huwelik tussen sy dogter Elizabeth en Guillaume Loret ontstaan het. Hy het op sy manier probeer om vrede te kry en tot 'n mate daarin geslaag. Dit was moontlik aan hom toe te skryf dat ds. Beck ingestem het om die huwelik waar te neem


Jan (Jean) Blignaut

Aankoms 1723 as adelbors op die skip Huis ten Assenburg, waarskynlik ook sy ouers, Pieter Blignaut en Elisabeth Desordes uit Europa laat oorkom, sy moeder is getuie by doop van oudste dogter, skoolmeester vir kinders van Daniel Hugod, dien as heemraad en ook kassier van gemeente Drakenstein, deur sy huwelik word hy eienaar van verskeie plase, maar woon op Bethel, hy was o.a. ook besitter van die plaas Zion


Jacques Malan

Van Saint-Martin de la Brasque, Provence, aankoms waarskynlik in 1688 met die ``Berg China'', 16941018 eienaar van ``La Motte'', Franschhoek, 1709 koop hy ``Morgenster'' naby Somerset-Wes, een van die vier gedeeltes van ``Welgelegen'', die landgoed van Adriaan van der Stel, in 1719 verkoop hy ``La Motte''


Paul Roux

Van Orange, Frankryk, aankoms 1688 met "Berg China", 16881108 as onderwyser aangestel, voorleser en sieketrooster vir Franse gemeente, Drakenstein