Reeler Family Tree - Selected Families and Individuals

Notes


Willem Burger

woonplaas `Houd Constant, over de Vier-en-twintig-Rivieren'


Elsie van der Merwe

Helsys in doopregister; haar doopinskrywing sowel as die van die volgende vier kinders is in Frans in die doopregister


Rosa Swanepoel

Haar eggenoot bekom op 26 Oktober oordrag van die plaas Niew Munster, wat tot op daardie stadium die leenplaas was van Pieter Jansz Swanepoel, die stamvader van die Swanepoel-Familie. Die plaas in 2000 steeds in besit van die Conradie-familie


Wilhelm Johann Hoffmann

Cooper


Cornelis van Rooyen

Arrival 1713


Pieter Becker

Aankoms 1695 as soldaat, burger 1697, boer in Drakenstein, avontuurlike lewe, word verban na Mauritius 1701 weens aanranding op Jan Botma, ontsnap na die binneland, word 1710 weens mishandeling van 'n slaaf tot 4 jaar dwangarbeid en daarna permanente verbanning na Europa gevonnis, tree daar opnuut in diens van die H.O.I.K., 1717 terug in die Kaap, word by aankoms na Robbeneiland verban.