Reeler Family Tree - Selected Families and Individuals

Notes


Gysbert Verwey

Van Milligen, aankoms voor 1668 met sy vrou en drie kinders


Catharina Ganzevanger

aankoms voor 1668 met haar man en drie kinders


Wemmer Pasmann

van Meurs in die Rynprovinsie, burger Stellenbosch. Oorlede 1913 tydens die Pokke- epidemie


Cornelia Campenaar

Died in smallpox epidemic in 1713


Hercule De Pres (De Pre)

van Kortryk, Franse vlugteling, aankoms 1688 op die skip `Schelde' met sy vrou en ses kinders, in 1692 is die plaas `De Zoete Inval' aan hom toegeken


Cecilia d'Atis

Franse vlugteling, a 1688 op die skip ``Schelde'' saam met haar man en ses kinders


Charles Marais

Op sy plaas Le Plessis Marle, vermoor deur 'n Hottentot 03.04.1689 : van Le Plessis Marle naby die dorpie Longvilliers sowat 45km ten suidweste van Parys, (omgewing bekend as Hurepoix) aankoms 1688 met die skip Voorschoten saam met sy vrou en vier kinders; verlaat Delftshaven 31.12.1687 en land 13.4.1688 in Saldanhabaai, kom na Kaapstad met die Jupiter. Hy ontvang 'n plaas naby Simondium wat hy die naam Le Plessis Merle gee. Op 29 Maart 1689 is hy sodanig deur 'n Hottentot aangerand dat hy op 3 April oorlede is. Sy weduwee trou met Daniel des Ruelles, 'n medevlugteling uit die omgewing van Calais. Hy was 'n wewenaar


Catherine Taboureax

aankoms 1688 saam met haar eerste man en vier kinders


Daniel des Ruelles

Van Guines in Frankryk, aankoms 1688 met Zuid-Bevelandt saam met 2 dogters; sy eggenote en 'n dogter tydens seereis oorlede. Hy het 'n leidende rol in kerklike aangeleenthede gespeel


Anne Goudalle

seereis na Kaap 1688 : van Friesland, d.v. Jean Goudalle en Marie Vitu


Hans Ras

van Angeln, aankoms as soldaat, burger 1658/03/13, landbouer, een van die eerste vryburgers aan die liesbeek


Gerhard Pieterzoon van der Byl

voor Maart 1668, vra hy die Kaapse owerhede dat sy vrou en kind ook na die Kaap mag kom, boer, Vredenburg, Stellenbosch


Jan Mostert

kry weireg ten ooste van Tierberg 1679