Seun van Jean le Roux, 'n ouderling in die gereformeerde gemeente Blois. Balju van die hof; opsigter van Cour-Cherney landgoed, suid van Blois
d.v. Daniel Bourdon, 'n arts van Mer, en Isabeau Rouze
arriveer van Utrecht, Nederland as matroos in diens van die VOC in die Kaap aan die einde van 1657. Hy was in die wandel bekend as `Kees de Boer', 'n verkleiningsvorm van die naam Cornelis
Also known as Catharina(Catryn) van Malabar/Coromandel/Bengale in Indie
van Barit in Ditmarschen, burger Stellenbosch en van 1688 Drakenstein,hy was 103 jaar oud
van Wyk by Duurstede
van Steenwerk, naby Armentieres in Frans-Vlaandere, as vryburger uitgekom met die Donkervliet 1699, later landbouer in Drakenstein op die plaas Steenwerk
*La Rochelle of Guines, Frankryk †moontlik aan boord van die skip ? 1699 : aankoms 1699.07.20 op ``Donkervliet'', moontlik suster van stamvaders; gebore 9.11.1673 en op 12.11.1673 gedoop te Guines, Frankryk as dogter van Jean de Villiers en Francoise Joing
van Maastricht in Nederland, burger Stellenbosch
1699 aankoms, s.v. Maerten Adriaansen Slabbert en Janneken Lormye
Dogter van Thieleman Hendriks van Utrecht en Mayken Hendriks van den Berg van Diest in Brabant
van Dombroy by Calais, s.v. Henri Prevost en Jeanne de Fief; in 1673 baaswamaker by Duinkerken; aankoms 1688 van Amsterdam op die skip ``De Schelde'' met sy vrou en vier kinders
van Marcq by Calais, d.v. David le Febre en Elisabeth le Bleu
van Egeln naby Magdeburg, Duitsland; 1691 burger Stellenbosch, besit plaas `Sachsenburg' aan die Kuilsrivier
van Haszleben in Thuringa, Duitsland; 1691 aankoms met vier kinders