Reeler Family Tree - Selected Families and Individuals

Notes


Pieter Christiaan De Jager

Pieter Christiaan de Jager ca.1671, van Zutphen, in die Provinsie Gelderland, Nederland. Later Burger van Drakenstein.
Hy trou op 19.02.1696 met Hermina Karels(e) in Kaapstad. Sy bring agt kinders in die lewe, maar sterf in 1713 of 1714. Die meer waarskynlike datum is 1713, want Pieter Christiaan het reeds op 15.07.1714 met Adriaanje Janz, ook geskryf Adriana Jans(e) hertrou. (Daar word ook van Adriana Gerritsdochter gepraat, maar dit was slegs ‘n gebruik van die Hollanders om op hierdie wyse ‘n kind met hulle vader se naam te verbind). Pieter Christiaan sterf in 1715 en daar is geen bewyse van ‘n nageslag met Adriana nie. Adriana hertrou met Joachim Greef, wewenaar van Johanna de Vries.


Johannes De Jager

Died unmarried


Louis De Jager

Died unmarried


Anna Margaretha De Jager

Died unmarried


Elizabeth van de Kaap

Also known as Lijsbeth Sanders


Kenneth William Barns

Architect